Dan Aykroyd

Dan Aykroyd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel Edward Aykroyd
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Aykroyd (gebore 1 Julie 1952) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Blues Brothers (1980), Ghostbusters (1984), Ghostbusters II (1989), en Blues Brothers 2000 (1998).


Developed by StudentB